Loading results…
Loading results…
Tagged #ommievuur
3 results
Wat moet ek in ag neem met my meganisasie beplanning? In hierdie episode gesels ek met Dominique van AGCO oor die yster bedryf. Met trots geborg deur AGCO. https://bit.ly/3LmE1hB #AGCO #OmmieVuur #NAMPO2022 #FarmSpace
20 May 2022
In hierdie episode van Ommie Vuur Na Nampo gesels ek met Theo de Jager van Saai en Nico Groenewald van Standard Bank oor die huidige finansiële posisie van landbou in Suid-Afrika. Met trots geborg deur AGCO. https://bit.ly/3LmE1hB #AGCO #OmmieVuur #NAMPO2022 #StandardBank #Saai #FarmSpace
19 May 2022
AGCO Ommie Vuur Na Nampo - Episode 1 Insetkostes is rof deesdae. Ek gesels met André van Niekerk van VS Agri en Johnny van der Merwe van AMTrends. Wat gaan aan in die wéreld huidiglik? Met trots geborg deur AGCO. https://bit.ly/3LmE1hB #AGCO #OmmieVuur #NAMPO2022 #FarmSpace
17 May 2022