Loading results…
Loading results…
Tagged #onspraatiledefrance
2 results
Na afloop van die 19de Oostelike Ile De France Klubveiling gesels ons met die koper en verkoper van die duurste ram en ooi oor wat hierdie diere so spesiaal maak. Ile de France Society of SA/Ile de France Genootskap van SA #IledeFrance #IledeFranceSociety #OostelikeIledeFranceKlub #FarmSpace #OnsPraatBoer #OnsPraatIleDeFrance
30 Sept 2022
Chris Oelofse boer kommersieel met Ile France. Hoekom het hy die duurste ram op die Overvaal Ile de France Veiling gekoop? www.iledefrance.co.za #FarmSpace #IleDeFrans #OvervaalIleDeFrance #OnsPraatIleDeFrance
07 Aug 2022