Loading results…
Loading results…
Tagged #onspraatplaas
3 results
Virtueel: https://bit.ly/41iXU2w Agente kan vir Rutger kontak by 082 388 7541 of rutger@farmspace.co.za R 21,950,000 Enige kopers kan vir Jan Ackerman kontak by 082 466 3399 #Farmspace #FarmSpaceProperties #OnsPraatPlaas
12 Dec 2023
265 Hektaar plaas te koop in Kameel distrik Virtueel: https://bit.ly/3NWXFDT Rutger gesels met die eienaar oor die 10 hektaar, 2 jaar oue pekanneute op die plaas. Klik op die link hierbo om die plaas virtueel te sien. Die grond spog ook met 'n 130 hektaar bosveld wildskamp, 20 hektaar spilpunt en meer as 1,000 vierkante meter se skure. Skakel Rutger le Roux by 082 388 7541 vir meer inligting. Agente baie welkom! #FarmSpaceProperties #OnsPraatPlaas
26 Jul 2023
Virtueel: bit.ly/3HrvidK Kyk 'n bietjie wat aangaan by Agri Gholf Clocolan! Jano Taljaard van De Bos Garage gee bietjie sy mening oor elke putjie. Kontak vir Rutger le Roux by 082 388 7541 vir enige navrae oor hoe hy jou plaas kan verkoop. #DeBosGarage #FarmForSale #FarmSpaceProperties #OnsPraatPlaas
15 Feb 2023