Loading results…
Loading results…
Tagged #ooi
2 results
Hoe goed was die kwaliteit van ooie by die 5de Jakaranda Ile de France Veiling 2025? Joachim vertel ons meer. https://iledefrance.co.za/ #IleDeFrance #5deJakarandaIleDeFranceVeiling2025 #Ooi #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Aug 2025
Dormer video handleiding: Oë, ore en nek van die Dormer ooi. In die episode gesels Frans Hugo met Tinus Havinga oor die Dormer ooi se oë, ore pegmentasie en tatoeëring by die Dormer ooi. Kyk die volledige Dormer Virtuele Toer hier: https://farmspace-virtual.co.za/Dormer_SA #DormerSA #Dormers #Ooi #Farmspace #OnsPraatBoer
07 Dec 2023