Loading results…
Loading results…
Tagged #oranjeriviervoereprieska
6 results
Hoe was dit om die HAKA te 'face'? Bakkies Botha was die gasspreker op Oranjeriviervoere Prieska se Skaap Boeredag 2024. Hy vertel hoekom hy teruggekom het na Suid Afrika 8 weke voor hy permanente verblyfreg sou kry in Frankryk. #OranjeriviervoerePrieska #SkaapBoeredag #BakkiesBotha #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2024
Wat is die rooi en geel kaarte om voor uit kyk as dit kom by finansies? Dawie Maree van FNB het almal se aandag gehad met sy praatjie hier by die Oranjeriviervoere Prieska Skaap Boeredag 2024. #OranjeriviervoerePrieska #FNB #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 May 2024
Dié Bakkies Botha by die Oranjeriviervoere Prieska Skaap Boeredag 2024. Nie net is die legende passievol as dit kom by jag nie, maar hy het ook 'n sagte plekkie vir boerdery. #OranjeriviervoerePrieska #SkaapBoeredag #BakkiesBotha #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 May 2024
Die vleisbedryf en die daaglikse uitdagings waarmee hulle sit, die ekonomie en die impak op boerdery, die waardeketting, filosofie en soveel meer is bespreek deur die paneel by Oranjeriviervoere Prieska se Skaap Boeredag 2024. #OranjeriviervoerePrieska #SkaapBoeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 May 2024
Pieter Moller gesels bietjie oor wat julle kan verwag by vanjaar se Oranjeriviervoere Prieska Skaap Boeredag. #OranjeriviervoerePrieska #SkaapBoeredag #PieterMoller #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 May 2024
Hoe het Oranjerivier Voere in Prieska ontstaan? Oom Johan Botha vertel ons meer oor die ontstaan van Oranjerivier Voere en gee ons bietjie geskiedenis oor hulle bedryf. Kyk uit vir meer videos van die sprekers van die dag! #OranjeRivierVoerePrieska #SkaapBoeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 May 2024