Loading results…
Loading results…
Tagged #otvl
10 results
Werner boer in Groenvlei met Drakensbergers. Watter bulle het hy na die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling toe gebring? Die bulle sal more om 11uur deur Vleissentraal Ermelo opgeveil word. As jy nie hier kan uitkom nie maak seker jy registreer aanlyn op SwiftVee. #DrakensbergerSA #VleissentraalErmelo #OTVL #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Jul 2022
Martin Camfer bring al van 1996 af bulle na die OTVL veiling toe. Hy vertel ons hoekom Brangus hulle keuse is. Vleissentraal Ermelo Brangus SA #OTVL #vleissentraalermelo #BrangusSA #FarmSpace
27 Jul 2022
We are talking to Rudi Hinze from Rodrique Limousin about why he breeds with Limousin cattle as well as what he brought to the Eastern-Transvaal Ram and Bull auction. Contact Vleissentraal Ermelo for more information. #LimousinSA #VleissentraalErmelo #OTVL #FarmSpace #VoiceOfTheFarmer
27 Jul 2022
We are talking to Allan from Versveld Beefmasters about who they are and how they started with the Beefmaster SA breed. For information about his bulls contact Vleissentraal Ermelo. #BeefmasterSA #VleissentraalErmelo #OTVL #FarmSpace #VoiceOfTheFarmer
27 Jul 2022
Gerrie boer al 'n rukkie met Brahmane en het nou ook 'n Beefmaster stoet begin. Ons gesels met hom oor die bulle wat hy Oos-Transvaal Ram en Bulveiling toe gebring het en hoe hulle geteel is. Kontak Vleissentraal Ermelo vir meer inligting of registreer aanlyn op SwiftVee. #BrahmanSA #BeefmasterSA #VleissentraalErmelo #OTVL #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Jul 2022
Duurste Suffolk Ram verkoop vir R24 000 by die OTVL Ram en Bulveiling wat vandag plaasgevind het net buite Ermelo. #Vleissentraal #OTVL #MerinoSA #FarmSpace
26 Jul 2022
Duurste Merino SA ram verkoop vir R23 000 by die OTVL Ram en Bulveiling wat vandag plaasgevind het net buite Ermelo. #Vleissentraal #OTVL #MerinoSA #FarmSpace
26 Jul 2022
Willie & Gelma van die Stoltz boerdery Ile De France stoet gesels oor wat hulle doen asook die liefde en passie wat hulle het vir die Ile De France ras by die OTVL veiling. Kontak Willie of Gelma van die Stolz boeredery vir meer inligting oor die ras. #OTVL #IldeDeFrance #VleissentraalErmelo #FarmSpace
26 Jul 2022
Willie Rhoode gesels oor wat die Brahman ras so spesiaal maak asook wat hulle more by die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling bied, trots aangebied deur Vleissentraal Ermelo. Die katalogus is beskikbaar by: https://bit.ly/3Jb3cEk of besoek SwiftVee. #BrahmanSA #VleissentraalErmelo #OTVL #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2022
'n Gesoute Simbra SA teler, Tito, gesels oor die ras, wat hulle spesiaal maak en wat hulle by more se Oos-Transvaal Ram en Bulveiling bied. Meer inligting is op die katalogus beskikbaar: https://bit.ly/3Jb3cEk of besoek SwiftVee. #SimbraSA #VleissentraalErmelo #OTVL #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2022