Loading results…
Loading results…
Tagged #pecannuts
5 results
"Limb pruning" op pekanneute. Wat is dit, hoekom moet jy dit doen en hoe doen jy dit? Roelof van Wyk wys ons met Husqvarna se battery pole pruner. https://bit.ly/3daOj6t #Husqvarna #PolePruner #BatteryRange #pecannuts #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Aug 2024
Hoe lyk pekanneute met en sonder dekgewasse na 7 jaar? Dawie du Plessis van Agricol vertel ons meer in die 3de video van 3 oor hoe hulle vir 7 jaar lank al proewe doen. #Agricol #Covercrops #Pecannuts #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Aug 2022
Hoe begin jy met dekgewasse onder pekanneute? En waarna moet jy kyk? Dawie du Plessis van Agricol vertel ons meer in die 2de video van 3 oor hoe hulle vir 7 jaar lank al proewe gedoen het om jou te kan help. Om die inleidings video te kyk: https://bit.ly/3yYVGYu #Agricol #Covercrops #Pecannuts #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jul 2022
Hoe bestuur jy dekgewasse onder pekanneute? Is dit die moeite werd? Dawie du Plessis van Agricol vertel ons meer in die eerste video van 3 oor hoe hulle vir 7 jaar lank al proewe doen. #Agricol #Covercrops #Pecannuts #FarmSpace
08 Jul 2022

07 Jul 2022