Loading results…
Loading results…
Tagged #phased
4 results
Andries Riekert van Stamboek SA gesels oor die Fase D toetse, wat dit beteken, hulle bydrae tot die akkuraatheid van syfers en die vordering wat die klub toon. #LimpopoBoranClub #PhaseD #StamboekSA #FarmSpace
22 Feb 2022
Christopher Havenga gesels oor Fase D, die Borane ras, die Borane se toekoms in Suid-Afrika asook die Limpopo Klub. #LimpopoBoranClub #PhaseD #FarmSpace
22 Feb 2022
Stanley Blount van die Hollenbach Borane stoet gesels oor hul wen bul by die 2022 Limpopo Borane Klub Fase D afsluiting. #LimpopoBoranClub #HollenbachBoranStud #PhaseD #FarmSpace
22 Feb 2022
Christopher Havenga en Andries Riekert bespreek die 3 bul finaliste by die Limpopo Borane Klub Fase D afsluiting en wys die 2022 wenner aan. #LimpopoBoranClub #PhaseD #Winner #FarmSpace
22 Feb 2022