Loading results…
Loading results…
Tagged #pionierprojek
1 result
Wie sê jy kan nie op skool begin boer nie? Leone van CVO Skool Vivo vertel ons meer oor hul Pionierprojek by die VIVO Boerebemarkingsdag – ’n unieke inisiatief waar leerders self besluit het om te begin boer tydens hul pouses! https://www.facebook.com/share/17CKjYYv1h/?mibextid=wwXIfr #CVOSkoolVivo #Pionierprojek #VivoBoerebemarkingsdag #JongBoere #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Oct 2025