Loading results…
Loading results…
Tagged #plaasadmin
3 results
Bakkie? Planter? Diesel? Parte? Saad? Voer? 🤔 As jy al ooit na ’n slippie gekyk het en gewonder het waar dit in jou boerdery se admin inpas, is FarmSlip vir jou. Met FarmSlip kan jy jou slippies digitaal oplaai en kategoriseer volgens voertuig, implement of slippie-kategorie — sodat jy beter beheer oor jou boerdery se uitgawes kan hê. Minder raaiwerk. Minder papierwerk. Meer beheer. 📲 Kry FarmSlip vandag — nou beskikbaar op alle platforms. www.farmslip.com #FarmSlip #BoerAdmin #Slippies #PlaasAdmin #DigitalReceipts #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Sept 2026
Diesel ingegooi, slippie afgeneem, trip voltooi — en FarmSlip doen die res. ⛽📲 In hierdie video wys ons hoe maklik dit is om ’n diesel-slippie op FarmSlip vas te vang, jou odometer en trip-beskrywing by te voeg, en dan jou trip logbook op datum te hou. Geen rondsoek vir slippies nie. Geen papier wat in die bakkie rondlê nie. Net jou brandstof, kilometers en inligting op een plek. Gaan kyk by www.farmslip.co.za en teken aan. #FarmSlip #DieselSlippies #TripLogbook #BoerAdmin #PlaasAdmin #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Sept 2026
Betaal jy vir diesel… of laat jy jou diesel vir jou werk? 😅 Met FarmSlip kan jy jou diesel- en brandstofinligting maklik digitaal vaslê. Gaan net na die fuel section in die app, vul jou besonderhede in — soos kilometers, prys en ander relevante inligting — en FarmSlip help jou om ’n verslag te skep. Dis maklik, vinnig en help jou om beter beheer oor jou brandstofrekords te hê. 📲 Download FarmSlip vandag en laat jou diesel vir jou werk. www.farmslip.com #FarmSlip #Diesel #FuelTracking #BoerAdmin #PlaasAdmin #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Aug 2026