Loading results…
Loading results…
Tagged #plaasskoonmaak
1 result
Van die plaas tot by die slaghuis is skoonmaak deel van die werk! Bloed, vet, ghries of modder? Jy kort skoonmaaktoerusting wat kan byhou. By Padstal Deli vertel Brenton hoe die Kärcher HDS 6/15 warmwater "pressure washer" hulle help om minder tyd te skrop en die slaghuis skoon en higiënies te hou. Kontak Werner by 079 511 1085 of besoek www.kaercher.com/za/ vir meer inligting. #Kärcher #PlaasSkoonmaak #Slaghuis #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Skoonmaakuitdagings op jou plaas 00:28 Ontmoet Brenton en sy vleisverwerkingsbesigheid 01:13 Hoe hulle voorheen skoongemaak het 01:52 Hoekom Brenton Kärcher gekies het 02:23 Naverkoopdiens en hulp met instellings 03:25 Warm water en skoonmaakmiddel teen vet 04:13 Hoe die warmwater-hoëdrukreiniger werk 05:12 Van vloere en tafels tot vleisbakke 05:45 Tydbesparing en ’n skoon werksomgewing 06:20 Toets die masjien voor jy besluit 07:10 Skoonmaak vir jou plaas en besigheid
06 Oct 2026