Loading results…
Loading results…
Tagged #plaasvervoer
1 result
Hoë brandstof- en onderhoudskoste maak daaglikse plaasaktiwiteite al hoe duurder. ETEC se elektriese nutsvoertuie bied ’n kostedoeltreffende en veelsydige alternatief vir tradisionele plaasvoertuie, met laer brandstofuitgawes, minder onderhoud en stil werking. Amanda Nell deel haar ervaring met ETEC en die praktiese toepassings daarvan vir wildsbestuur en spuitwerk in pekanneutboorde. Meer inligting: www.etec.co.za #ETEC #ElektrieseVoertuie #Kostebesparing #Wildsbestuur #Plaasvervoer #LandbouTegnologie #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Ontmoet Amanda se elektriese ETEC-vierwiel 00:31 Hoekom Amanda ná aftrede haar eie plaasvervoer wou hê 01:42 Wanneer die bokke kos moet kry en die bakkie besig is 02:08 Wild van naby met die stil elektriese motor 02:58 Hoekom vier wiele op ’n tweespoorpad werk 03:40 Plek vir ’n passasier en die honde 04:21 Wat pas agterop? Van bokvoer tot ’n spuit vir die boord 05:07 Hoe ETEC die vierwiel kan aanpas 05:35 Die kleinkinders en Ouma se “cool kar” 06:43 Amanda se raad oor vervoer ná aftrede 07:04 ETEC se verskillende voertuigopsies
25 Nov 2026