Loading results…
Loading results…
Tagged #plaasvoertuig
1 result
Brian van Rosaly Farms vertel hoe ETEC se Bike Bakkie elke dag gebruik word om spilpunte na te gaan, lande te verken en onderdele te vervoer. Met lae onderhoud, vinnige laai en ’n sterk bougehalte help dit hulle om werk gedoen te kry én brandstofkoste laag te hou. Besoek etec.co.za vir meer inligting. #ETEC #BikeBakkie #Plaasvoertuig #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Kan ’n elektriese voertuig byhou op ’n groot plaas? 00:17 Meer oor Rosaly Farms 00:43 Waarom hulle elektriese voertuie nodig gehad het 00:57 Van motorfietse na ETEC Bike Bakkies 01:07 Lae onderhoud en vinnige laai 01:27 Praktiese werk rondom die spilpunte 01:39 Waarom hulle ETEC gekies het 02:05 Onderdele en naverkoopdiens 02:50 Vier Bike Bakkies wat daagliks werk 03:20 Brian se raad aan ander boere 03:51 Bespaar op brandstofkoste
12 Nov 2026