Loading results…
Loading results…
Tagged #primaengineering
2 results
Die belangrikste deel van ’n windpomp is soms die deel wat jy nie kan sien nie. By NAMPO Kaap maak ons ’n draai by Prima Engineering Services, waar slim ontwerp en praktiese plaaservaring hand aan hand gaan. Van hul boorgatsilinders tot die MAXI-FLOAT vlotterkleppe, hier gaan dit oor wateroplossings wat eenvoudig werk en gebou is vir plaasomstandighede. Gaan na www.primaengineering.co.za vir meer inligting. #PrimaEngineering #NAMPOKaap #Boerdery #Landbou #Wateroplossings #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2026
Hansie van Prima Engineering het 'n oplossing vir jou windpomp se silinders asook "valves" vir jou krip. Kom kyk na hierdie produk wat gebou is om te hou by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022! #PrimaEngineering #NAMPO2022 #FarmSpace
10 May 2022