Loading results…
Loading results…
Tagged #primigravidaboranheifersale
2 results
Olifantsklip Borane bied OLI 21 08 aan, wat beloof om 'n unieke vers te wees, met bont gene wat beskikbaar sal wees by die Primigravida Boran Heifer Sale. Moet nie uitmis op die verse nie. 🗓: 8 Junie 2024 🕙: 11:00 am 📍: Phala Phala wildlife 🐮: Boran Cattle Breeders' Society of SA 📱: Wiele Pieterse | 083 390 8770 #OlifantsklipBorane #PrimigravidaBoranHeiferSale #Farmspace #OnsPraatBoer
07 May 2024
MXM 21-115 is 'n mooi rooi vers van Olifantsklip Borane wat jy nie wil misloop nie. Die eerste Primigravida Boran Heifer Sale beloop om 'n unieke veiling te wees met 50 verskillende verse. 🗓: 8 Junie 2024 🕙: 11:00 am 📍: Phala Phala wildlife 🐮: Boran Cattle Breeders' Society of SA 📱: Wiele Pieterse | 083 390 8770 #OlifantsklipBorane #PrimigravidaBoranHeiferSale #Farmspace #OnsPraatBoer
05 May 2024