Loading results…
Loading results…
Tagged #produksieprogram
3 results
Ons weet almal dat bye die hartklop van bestuiwing is. Daar is 'n klomp uitdagings, so waarna moet jy kyk as hulle 'n byekorf op jou plaas aflaai? En dan kry jy 'n byevanger - hoe maak jy om dit op te slaan? Kobus Vos en Daniel van Klein Karoo Saad Produksie vertel ons meer. www.seedproduction.co.za #KleinKarooSaad #ProduksieProgram #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Dec 2025
Wat is die standaarde wat jy moet volg wanneer dit by saad produksie kom? Leon Banting van Klein Karoo Saad Produksie verduidelik ons meer wat die verskillende goed is waarna hulle kyk en dat jy moet weet wanneer jy saad by hulle koop dit reg gaan wees. www.seedproduction.co.za #KleinKarooSaad #ProduksieProgram #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Nov 2025
Waar kom daardie lekker ui op 'n "hamburger" vandaan? Malcolm Wagner vertel ons meer waar Klein Karoo Saad Produksie se uiesaad-program begin het, hoekom dit die hartklop van die Karoo is en maak dat hierdie boere op hul plase bly. www.seedproduction.co.za #KleinKarooSaad #ProduksieProgram #Landbou #Boerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Nov 2025