Loading results…
Loading results…
Tagged #produksieveiling
11 results
Ons praat met Emile van Sirkel S Simbra oor die vroulike diere wat beskikbaar is op hulle 2de produksieveiling die 23ste Julie, en hoe hulle die risiko uit die koper se hande gevat het. Kontak Gerrit op 082 769 0344 vir meer inligting #sirkel_simbras #produksieveiling #farmspace #onspraatboer
25 Jun 2024
Black Hills Cattle Breeders / Beestelers hou 27 September hulle eerste produksie veiling in Standerton. Lot 9, BH19-63, is een van die bulle op aanbod. Hy het uitstekende lengte en breedte reg deur met besonderse lengte van sy jeup na sy sitbeen. Die bul het goeie sekondere manlike eienskappe veral sy nek, skof en skouer ontwikkeling met wakker oë en sterk oogbanke. In die video gesels Tinus Havinga met Pikkie Uys oor die kuddevaar. #BlackHillsCattleBreeders #Drakensbergers #ProduksieVeiling #Farmspace #OnsPraatBoer
18 Aug 2023
Vastrap Boran se produksieveiling vind in Ladybrand, op 17 Augustus 2023, plaas. Gerrie vertel ons oor die kwaliteit beeste en goeie kliëntediens wat hy altyd daar kry. Moet nie die veiling mis nie! #VastrapBoran #Produksieveiling #FarmSpace #OnsPraatBoran
08 Aug 2023
Ons gesels met Gerrit oor Vastrap Boran se Produksieveiling wat die 17de Augustus 2023 plaasvind. Hy vertel ons meer oor sy ervaring asook die ekstra myl wat hulle vir kliënte stap. #VastrapBoran #Produksieveiling #FarmSpace #OnsPraatBoran
06 Aug 2023
Tinus gesels met Stompie oor Vastrap Borane se genetika wat jy by hul veiling, 17 Augustus 2023, kan verwag. Dit is 'n veiling wat jy nie wil misloop nie. #VastrapBorane #produksieveiling #Farmspace #OnsPraatBoran
28 Jul 2023
Witwarm Louwcoe Charolais! Hulle 11de Produksieveiling stap al hoe nader. Ons sien julle 12 Julie 2023 om 11:00 by die Vryburg Skougronde. Wat jy kan verwag - 35 bulle en 100 dragtige verse. Jy kan ook aanlyn op Meerkat gaan registeer. Kontak Louwrens Viljoen by 082 334 4877. #LoucoeCharolais #Witwarm #Produksieveiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jun 2023
Bonheur Brafords se 3de Produksieveiling is om die draai, so moet nie uitmis nie! Datum: 21 Junie 2023 Tyd: 11h00 Plek: Polocrosse Klub, Bethal Aanbod: 30 bulle | 10 swaar dragtige koeie | 25 dragtige verse | 50 dragtige verse namens JL vd Merwe en Seuns Kontak Johan by 060 966 3693 vir meer inligting #BonheurBrafords #produksieveiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Jun 2023
Fonteine Borans wil na die afloop van 'n baie suksesvolle 16de Produksieveiling opreg dankie sê vir elke teler se ondersteuning met, asook al ons vriende en familie se bydra, tot die sukses van die veiling! #FonteineBorans #Produksieveiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jun 2023
GM19-81 is 'n seun van Bonheur GM15-50 wat self verkoop het vir die duurste prys op Bonheur se 1ste Produksieveiling en ook 'n silwer meriete toekening gekry het by Braford Champion of the World-kompetisie. GM19-81 beskik oor dieselfde goeie eienskappe as sy pa! Sterk kop, goeie skede, gladde huid en is 'n lang, diep bul met uitstaande breedte. Bonheur Brafords se 3de Produksieveiling vind 21 Junie 2023 plaas. #BonheurBrafords #produksieveiling #farmspace #onspraatboer
06 Jun 2023
Durow Sussex en Droughtmasters 27ste Produksieveiling Datum: 23 Augustus 2023 Tyd: 11:00 Plek: Skeefkop, Clocolan Aanbod: - 45 Sussex bulle - 25 Droughtmaster SP en kommersiële bulle - 125 Kommersiële vroulike diere Kom geniet die dag saam! * Gratis vervoer tot op sentrale punte Kontak: Carl Durow - 083 305 0664 | Niel Durow - 083 309 9022 #DurowSussexDroughtmasters #produksieveiling #farmspace #onspraatboer
31 May 2023
Ons gesels met Johan & Gert oor hulle 3de Produksieveiling, die sukses wat hulle bulle regoor die land die laaste jaar gehad het asook die ras in totaliteit. Bonheur Brafords 3de Produksieveiling 21 Junie 2023 om 11:00 Polocrosse Klub, Bethal Kontak: Gert van der Merwe - 082 653 0323 | Johan de Jager - 060 966 3693 #BonheurBrafords #produksieveiling #farmspace #onspraatboer
29 May 2023