Loading results…
Loading results…
Tagged #professioneleskoonmaak
1 result
Wil jy jou waardevolle plaasmasjinerie langer in ’n goeie toestand hou? Kärcher wys hoe hul professionele skoonmaaktoerusting en gekonsentreerde seep vuilheid, olie en vet vinnig verwyder – sonder watermerke of ure se skropwerk. 10% af op professionele masjiene en 15% af op bykomstighede, tot einde Julie 2026. Kontak Werner by 079 511 1085 of besoek www.kaercher.com/za vir meer inligting. #FarmSpace #OnsPraatBoer #KärcherSA #PlaasMasjinerie #ProfessioneleSkoonmaak 00:00 Waarom skoon masjinerie belangrik is 01:20 Kärcher se reeks skoonmaakoplossings 02:17 Die kompakte petrol-hoëdrukreiniger 02:30 Hoe die skuimlans en seep werk 03:19 Hoogs gekonsentreerde en koste-effektiewe seep 03:59 Hoe die seep vuilheid losmaak 04:43 Die trekker word afgespuit 05:05 Geen watermerke of strepe nie 05:15 Vet, olie en hardnekkige vuilheid 06:16 ’n Bekostigbare en doeltreffende oplossing 06:38 Julie-aanbieding en plaasdemonstrasies
22 Jul 2026