Loading results…
Loading results…
Tagged #protourpaarl
9 results
BKS is op almal se lippe! Willem van Jaarsveld gaan by Pro Tour Paarl met ons gesels oor wat die nuutste op die BKS front is, waar staan ons, hoe lyk die omstandighede en waarheen is ons oppad? Moet nie uitmis op die insiggewende praatjie, 4 Maart by Hoër Landbouskool Boland nie! Kaartjies beskikbaar by www.farmspace-tickets.co.za. #BKS #LandbouPraatjie #ProTourPaarl #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Feb 2026
What’s on the road for Lekkewaan at this year’s Pro Tour Paarl? We’ve got a big surprise coming that we’ll be announcing soon… so make sure you don’t miss out on this one! Stay tuned — it’s going to be LEKKE 😉 https://lekkewaan.co.za/ #Lekkewaan #ProTourPaarl #BigAnnouncement #FarnSpace #OnsPraatBoer
12 Feb 2026
Hoe kan jy jou wingerde en boorde meer doeltreffend bestuur? By die FarmSpace Pro-Tour in Paarl wys Bertus Scheepers van JBH Agri die krag van die TAFE 6515 trekker, terwyl Neels Thiart van IKAPA meer vertel oor die Vicar Compact 1500 spuit. https://ikapatrading.co.za/index.php #IKAPA #JBHAgri #TAFE6515 #VicarCompact1500 #ProTourPaarl #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Sept 2025
Wat is Pro Tour? Shaded seating met big screens, demos en inligting. Willie Jones kom gesels oor voer, Willem van Jaarsveld gesels oor die risikos van Bek-en-Klouseer en dan het ons Rusty wat 10 jaar onskuldig in die tronk was wat met die volgende generasie gaan gesels. R100 - ENTRY only / R300 VIP all inclusive kaartjie: www.farmspace-ticket.co.za #ProTourPaarl #WillieJones #BekEnKlouseer #OnsToekoms #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Aug 2025
Sukkel jy met die uitdaging van 'n familie boerdery? Is jy gereed om jou landbou kennis suksesvol oor te dra na die volgende generasie of is die generasie gaping net te groot? Rusty Labuschagne gaan die 20ste Augustus gesels by Pro Tour Wes-Kaap en seuns aanmoedig om in hulle ouers se boerdery voetspore te volg. SLEGS 300 ""all-inclusive"" kaartjies beskikbaar, wat die demo's, uitstallings, praatjies, asook Gratis middagete en drinkgoed insluit. "Early Bird Special" koop vandag nog jou kaartjies en kry 10% afslag: https://farmspace-ticket.co.za/ #FarmSpaceProTour #ProTourPaarl #20August2025 #BolandLandbouSkool #PaEnSeun #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Aug 2025
Ikapa gaan hulle boort spuit vir ons demonstreer by Pro Tour Kaap. Maak seker jy bespreek jou kaartjies en kom maak n draai die 20ste Augustus by Hoër Landbouskool Boland. www.farmspace-tickets.co.za #Ikapa #OrchardSprayer #ProTourPaarl #BolandLandbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jul 2025
Pro Tour Paarl – Landbou toerusting, kennis en boerdery-insigte! Met ons demos gesels ons oor die nuutste tegnologie, uitdagings en ontwikkelinge. Pro Tour Paarl - 20 Augustus by Hoër Landbouskool Boland. 🚜☀🌾 www.farmspace-ticket.co.za #ProTourPaarl #HoërLandbouskoolBoland #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Jul 2025
Attention Paarl! Pro Tour is heading your way in partnership with Boland Landbou Agri school! Mark the 20th of August and don't miss this event! https://fsprotour.co.za/ #ProTourCape #ProTourPaarl #AgriculturalInnovation #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Jul 2025
Sneak Peak!! Is julle reg vir Pro Tour Kaap? Pro Tour vat die woord demodag na die volgende vlak met skerms, kameras en 'n paviljoen om jou gemak te verseker. Beleef innovasie op die volgende vlak die 20ste Augustus by Boland landbouskool. https://fsprotour.co.za/ #ProTourCape #ProTourPaarl #AgriculturalInnovation #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Jun 2025