Loading results…
Loading results…
Tagged #ramandbullauction
10 results
Wessel Meyer van Vleissentraal Ermelo gesels oor die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling wat môre en Woensdag plaasvind. #VleissentraalErmelo #RamAndBullAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2022
Hendy Hein gesels oor Wessel Meyer van Vleissentraal Ermelo se Meybor Borane bulle wat by die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling staan. Registreer aanlyn by SwiftVee. En laai die bul katalogus hier af: https://bit.ly/3Jb3cEk #BoranSA #VleissentraalErmelo #RamAndBullAuction #FarmSpace #OnsPraatBoran
26 Jul 2022
Joe Wilkinson van SAVM Enkeldoring stoet gesels oor wat die ras elke jaar na die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling toe bring. Hy glo hulle sukses op die veiling is as gevolg van die kwaliteit wat die ras bied. Registreer by SwiftVee om aanlyn te bie. Jy kan die ram katalogus ook aflaai op die volgende skakel: https://bit.ly/3PU1TeS #SAVMEnkeldoringStoet #VleissentraalErmelo #RamAndBullAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2022
Ons gesels met Zac van Rooibos Dormers en hoor hoekom hy die Dormer SA ras kies, hoe hy met hulle boer, en wat hy na die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling gebring het, aangebied deur Vleissentraal Ermelo. Laai die katalogusse hier af: Ram by: https://bit.ly/3PU1TeS Bul by: https://bit.ly/3Jb3cEk #DormerSA #VleissentraalErmelo #RamAndBullAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2022
Ons gesels met Martin Bam van die Suid Vrystaat Merino Veldram Klub om te hoor watter spesiale pakkie hy na die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling toe bring. Kontak Vleissentraal Ermelo vir meer inligting of volg die skakels vir die katalogusse: Ram by: https://bit.ly/3PU1TeS Bul by: https://bit.ly/3Jb3cEk #VeldramKlub #VleissentraalErmelo #RamAndBullAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2022
Hennie het Suffolk Sheep Society Ltd na die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling toe gebring en ons gesels met hom oor hoekom hy dié ras gekies het. Die veiling vind more net buite Ermelo plaas en word deur Vleissentraal Ermelo aangebied. Laai die ram katalogus hier af: https://bit.ly/3PU1TeS #VleissentraalErmelo #RamAndBullAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2022
Ons gesels met Ben du Plessis oor die Landskap Merino's, wie hulle is en wat hulle more by die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling gaan aanbied. Kontak Vleissentraal Ermelo vir meer inligting of registreer op SwiftVee. Laai die ram katalogus af by: https://bit.ly/3PU1TeS #LandskapMerino #VleissentraalErmelo #RamAndBullAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2022
Kobus de Jager kom al 15 jaar saam met die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling, en ons hoor wat hy dink... Die SAVM staan baie sterk hierdie jaar en die kompetisie is taai by Vleissentraal Ermelo! Laai die ram katalogus hier af: https://bit.ly/3PU1TeS #SAMM #VleissentraalErmelo #RamAndBullAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2022
Jean de Villiers vertel vir ons oor sy sukses op die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling asook wat jy van sy ramme op hierdie jaar se veiling, wat deur Vleissentraal Ermelo aangebied word, kan verwag. As jy aanlyn wil bie, kan jy dit doen by SwiftVee of kontak vir Vleissentraal indien jy dit telefonies wil doen. Kliek op die skakel vir die ram katalogus: https://bit.ly/3PU1TeS Kliek op die skakel vir die bul katalogus: https://bit.ly/3Jb3cEk #VleissentraalErmelo #RamAndBullAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2022
Regina Harmse van die RCH Ile de France Genootskap van SA stoet gesels met ons by die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling aangebied deur Vleissentraal Ermelo. Kom vind uit hoe wonderlik die ras in hierdie wêreld doen. Kry geharde, aangepaste Ile De France ramme. Laai die ram katalogus af by https://bit.ly/3PU1TeS Asook die bul katalogus by https://bit.ly/3Jb3cEk #IleDeFrance #VleissentraalErmelo #RamAndBullAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2022