Loading results…
Loading results…
Tagged #reitz
18 results
Die VKB Bieliemieliefees is om die draai, maak seker dat jy dit nie misloop nie! www.bieliemielie.co.za #VKBBieliemieliefees #Reitz #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Feb 2025
Wat kan jy verwag om alles te sien by die VKB Bieliemieliefees dié jaar? Maak seker jy mis dit nie, vanaf die 27ste Februarie tot 1ste Maart 2025 by die Reitz Skougronde! https://bieliemielie.co.za/ #VKBBieliemieliefees #Reitz #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Feb 2025
En die wenner van Lamb Champs Reitz 2024 is ... Morné Coetzer met sy Meatmaster skaap. Baie geluk!!! www.lambchamps.co.za #LambChamps #Reitz #Wenner #MorneCoetzer #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
Hoekom is dit belangrik vir Case IH om 'n pad te stap saam met Lamb Champs? Amanda vertel ons hoekom hulle betrokke is en hoekom hulle die inisiatief ondersteun. https://www.caseih.com/en-za/southafrica/ #LambChamps #Reitz #CaseIH #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
Hoe het Lamb Champs nou eintlik ontstaan? Ons praat met een van die hoof kokkedore hier by Lamb Champs Reitz en sy vertel ons hoe hulle dit bymekaar getrek het. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Reitz #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
Merke, gereed en eet!! Hier word behoorlik skaapkop geëet by Lamb Champs Reitz. Mienkie verduidelik hoe die reels werk. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Reitz #SkaapkopEet #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
Hoekom 'n Hampshire Down by Lamb Champs Reitz? Hennie en sy vrou van Zorro Hampshire Down vertel ons meer oor die skaap en hoekom hulle so baie van sy vleis hou. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Reitz #HampshireDown #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer #HampshireDownSheepBreedersAssociationofSouthAfrica
28 Sept 2024
Sag op die tong en smelt soos botter in jou mond. Dis hoe 'n Vleismerino op die spit proe by Lamb Champs Reitz. Yolindie vertel ons hoekom hulle 'n Vleismerino ingeskryf het. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Reitz #Vleismerino #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
Die boereverenigings van die area gaan kop aan kop hier by Lamb Champs Reitz. Tweeling-, Sonop- en Langspruit Boerevereniging glo hulle skape gaan die titel vat die jaar. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Reitz #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
Wat gaan die Dohne Merino doen hier by Lamb Champs Reitz? Arno glo die skaap gee nie net goeie wol nie, maar lekker vleis ook. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Reitz #DohneMerino #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
Wat is Corne se opinie oor die Ile De France skaap op die spit by Lamb Champs Reitz? Hierdie skaapvleis loop mooi!! www.lambchamps.co.za #LambChamps #Reitz #IleDeFrance #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
Hoe gaan die Suffolk skaap proe wat hier gespit word by Lamb Champs Reitz? Wian Swart soek die bus lammers, wat hy glo, die lekkerste vleis het. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Reitz #Suffolk #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
Hoekom glo Paul dat die Meatmaster skape die lekkerste vleis het by Lamb Champs Reitz? Die wenner van 2023 het weer 'n Meatmaster hier en hy vertel ons wat Lamb Champs vir sy boerdery beteken het. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Reitz #Meatmaster #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
Wat was Donkerberg boerdery se geheim om die Lamb Champs titel te vat? Ons hoor by die groot baas hoe hulle seker maak hulle teel die beste skaap met die beste smaak. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Reitz #DonkerbergBoerdery #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
Wat dink Zoetis van die Lamb Champs inisiatief en hoe voel hulle oor die toekoms? David vertel ons. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Reitz #Zoetis #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
Hoekom het Mienkie besluit om deel te word van Lamb Champs? Ons hoor wat sy dink van die waarde wat Lamb Champs toevoeg tot die boere. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Reitz #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
Hoe lyk die dinge hier by Lamb Champs Reitz 2024? Skaapvleis, lekker musiek en rugby ... hierdie gaan lekker wees. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Reitz #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
Lamb Champs Reitz is more, 28 September 2024. Dit begin 10:00, daar gaan 50 skape op spit wees en die rugby word uitgesaai. Moet dit nie mis nie! Kaatjies is aanlyn of by die hekke beskikbaar. https://lambchamps.co.za/?lang=en #LambChamps2024 #Reitz #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Sept 2024