Loading results…
Loading results…
Tagged #rhinoskaar
6 results
'n Lambourgini in Ventersdorp! Petrie van Rhino Skaar wys ons sy nuwe speelgoed. https://rhinoskaar.co.za #RhinoSkaar #LazerCutter # LamborghiniGasBurner #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Aug 2025
Rhino Skaar bied nou bo-op die slyt parte vir jou implemente OOK hulle Rhino Parte afdeling. Moeg daarvoor om nie parte te kry nie? Kontak hulle vandag by www.rhinoskaar.co.za. #RhinoSkaar #AgriEquipmentParts #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Sept 2022
Hoe kan Rhino Skaar jou met planttyd bystaan? Ons gesels met Petrie oor die markomstandighede, veral rakende diesel en staal wat op is, net so voor planttyd. #RhinoSkaar #PlantingSeason #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Sept 2022
Ons kuier vandag by Rhinoskaar en Rhino Parte. Kyk hierdie nuwe afdeling wat hulle oopgemaak het! #Rhinoskaar #Rhinoparte #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Aug 2022
Weet jy hoe 'n skaar vervaardig word? Jano van Rhino Skaar vat ons deur hulle fabriek om te wys hoe alles werk en dit gesny word. #RhinoSkaar #Parts #FarmSpace
09 Mar 2022
Kort jy 'n slytplaat vir jou ripper? Petrie van Rhino Skaar gesels oor wie hulle is, wat hulle als doen en wat die proses vir hulle was om uit te kom waar hulle vandag is. Hier is 'n boer wat die bedryf gewys het hoe om 'n skaar te maak. #RhinoSkaar #FarmSpace
01 Mar 2022