Loading results…
Loading results…
Tagged #rondebaler
1 result
Sante Maschio vertel ons meer oor die Mascar Corsa en verduidelik waarom dié rondebaler goed by Suid-Afrikaanse toestande kan aanpas. Met ’n 2m opteller, 33 stawe, outomatiese smering en die opsie van tou- of netbinding, fokus die Corsa op eenvoudige werking en makliker onderhoud. Daar word ook verder gepraat oor Mascar se geskiedenis in Suid-Afrika, hul internasionale groei en waarom Agripieces as verspreidingsvennoot gekies is. 🌐 www.agripieces.co.za #Agripieces #MascarCorsa #RondeBaler #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding 00:34 Waarvoor staan Mascar as handelsmerk? 01:00 Die Mascar Corsa van nader 01:24 Waarom die Corsa by Suid-Afrika kan pas 01:39 Kan die Corsa mieliereste en kuilvoer hanteer? 02:03 Hoe is die Corsa gebou? 02:07 Die 2m opteller 02:22 Tou- en netbinding 02:46 Maklike onderhoud en smering 03:01 Kettings en outomatiese smering 03:23 Die Corsa se 33 stawe 03:41 Mascar se geskiedenis in Suid-Afrika 04:08 Mascar se posisie in Italië 04:42 Vervaardiging vir ander bekende handelsmerke 05:09 Waarom Agripieces as verspreidingsvennoot? 05:51 Mascar se internasionale uitbreiding 06:50 Wat het Mascar suksesvol gemaak? 06:57 Eenvoud, kwaliteit en betroubaarheid
07 Oct 2026