Loading results…
Loading results…
Tagged #saaiboerdery
1 result
Herman van Arlington Staalwerke wens elke boer ’n geseënde plantseisoen toe. Mag die Here se hand van seën oor elke boer wees in hierdie tyd. Dis ’n boodskap vir almal wat nou voorberei, plant en elke dag die werk op die lande aanpak. Die plantvenster is kort, die werk is baie, en elke besluit tel. Van ons almal by Arlington Staalwerke en FarmSpace: sterkte vir die seisoen vorentoe. Arlington Staalwerke bou implemente plaaslik, deur die boer vir die boer. Die reeks sluit in: Chisel Master: verstelbare beitelwerk van 150 tot 350 mm, om die grond oop te maak sodat die reën kan inkom. Flexmaster: vir winteronkruid en ’n saadbed wat nie te fyn gemaal word en wegwaai nie. Stubble Master: kerf oesreste sodat jou volgende implement nie pak nie. Rip Master. Het jy implemente of slytonderdele nodig vir die seisoen? Kontak Arlington Staalwerke gerus. 📞 Gesels met TJ by 079 494 2787 🌐 https://www.arlington-staalwerke.co.za/ Kyk ook ander Arlington-video's op FarmSpace: ▶️ Hoe diep moet jy jou grond bewerk? (Herman oor die Chisel Master): https://www.youtube.com/watch?v=Q16AlKGeHss ▶️ Het die Flexmaster nog ’n plek? (TJ): https://www.youtube.com/watch?v=cF8YWfYVDwY ▶️ Stubble Master: minder diesel, beter onkruidbeheer en vogbewaring: https://www.youtube.com/watch?v=qABjsdMn_J4 Deel gerus die video met ’n medeboer wat nou plant. #ArlingtonStaalwerke #Plantseisoen #Saaiboerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Arlington se gebed vir die plantseisoen 00:14 Reën wanneer die plante dit nodig het 00:32 Kontak Arlington vir slytonderdele en implemente
23 Sept 2026