Loading results…
Loading results…
Tagged #sabre130wl
1 result
Is jy opsoek na n voermenger wat gemaak is om hard te werk? Hierdie Sabre 130WL werk al sewe jaar hard en lyk nog nuut! Ons gesels met Smittie om te hoor waarom hy Viking Agri genader het by Nampo in 2019 toe hy opsoek was na die "Rolls-Royce" van voermengers. Vir meer inligting kontak vir Ruan van Viking Agri: Ruan - 082 432 0526 https://www.vikingagri.co.za/ #Voermenger #Sabre130WL #VikingAgriculture #VikingAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Hoekom ’n goeie voermenger saak maak 00:25 – Ontmoet die boer en sy boerdery 00:43 – Van skaap na meer beesproduksie 01:09 – Die soektog na ’n voermenger by NAMPO 01:32 – Op soek na die “Rolls-Royce” van mengers 01:58 – Hoekom die menger onmisbaar geword het 02:05 – 600 tot 700 ronde bale per jaar 02:38 – Die grootste voordele van die menger 02:46 – Ingeboude laaier met 1 ton kapasiteit 03:10 – Hidrouliese stelsel 03:47 – Wat word alles in die menger gevoer? 04:07 – Fyn genoeg 04:25 – Geen maalwerk meer nodig nie 05:04 – Horisontale teenoor vertikale mengers 05:19 – Hoe die awegare die voer meng 05:56 – Sewe jaar later: minimale onderhoud 06:13 – Betroubaarheid en diens 06:35 – Sabre 130 WL: die finale uitspraak
18 Aug 2026