Loading results…
Loading results…
Tagged #samm
8 results
SAVM / SAMM kuier saam FarmSpace by NAMPO 2023. Ons praat oor die ras, wol en hulle uitsigte vir die res van die jaar wat voorlê. www.nampoapp.co.za #Nampo2023 #savmotivation #SAMM #Farmspace #OnsPraatBoer
18 May 2023
Wenner van die Swaar lamram kompetisie, ons gesels met Derick Minnie van Meadow Feeds en Riaan Myburgh. By die SAVM Nasionale Skou. #SAVMNasionaleSkou2023 #SAVM #SAMM #Farmspace #OnsPraatBoer
16 Mar 2023
Kampioen ligte Ramlam by die SAVM Nasionale Skou , ons gesels weer met Willie. #Farmspace #BKB #OVK #FNB #StandardBankSouthAfrica #Zoetis #SAVM #SAMM #OnsPraatBoer
15 Mar 2023
SAVM Nasionale Skou Kampioenskap Superlam, Jaco verduidelik hoe die kompetisie aanmekaar gesit is. #Farmspace #BKB #OVK #FNB #Zoetis #StandardBankSouthAfrica #SAVM #SAMM #OnsPraatBoer
15 Mar 2023
SAVM Nasionale Skou junior wolram kampioen, Willie vertel ons meer!! #Farmspace #BKB #OVK #FNB #Zoetis #StandardBankSouthAfrica #SAVM #SAMM #OnsPraatBoer
15 Mar 2023
Wolkampioen Ramlam 0/12mnde wenner, kom ons hoor wat Jan, Thomas en Grietha te sê het. #FarmSpace #BKB #OVK #Zoetis #FNB #StandardBankSouthAfrica #SAVM #SAMM #OnsPraatBoer
15 Mar 2023
Ons gesels met Riaan Myburgh oor die SA Vleismerino se nasionale skou. Hy verduidelik gou hoe werk die klasse waarmee ons nou besig is hier by Bloemskou | Show #BKB #OVK #FNB #Zoetis #StandardBankSouthAfrica #FarmSpace #OnsPraatBoer #SAVMNasionaleSkou #SAVM #SAMM
15 Mar 2023
Kobus de Jager kom al 15 jaar saam met die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling, en ons hoor wat hy dink... Die SAVM staan baie sterk hierdie jaar en die kompetisie is taai by Vleissentraal Ermelo! Laai die ram katalogus hier af: https://bit.ly/3PU1TeS #SAMM #VleissentraalErmelo #RamAndBullAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2022