Loading results…
Loading results…
Tagged #santa
4 results
FF20-51 van Jumardi Santas is 'n potensiële stoetbul en seun van die bekende SS13-31 (Champ) wat beskikbaar is op 12 September 2023. 'n Bul met goeie diepte, breedte en lengte. Hy het 'n baie mooi kop, sterk rug en skoon onderlyn wat gemaklik loop met baie vleis en wat baie goed op veld sal presteer. #JumardiSantas #Santa #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
31 Aug 2023
BR 20-25 is 'n potensiële poena stoetbul en seun van BR 15-03. Die bul is self gebruik in die Breede Santa stoet en het goeie diepte, breedte en 'n baie mooi poena kop. #BreedeSanta #Santa #Veiling #Farmspace #onspraatboer
29 Aug 2023
Breede Santas bied met trots aan BR 20-23. Hy is 'n potensiële stoetbul en `n VV15-167 seun met goeie lengte, breedte en manlikheid. Hy is 'n mediumraam bul wat jou oog dadelik vang met goeie skede en skrotum van 40cm. #BreedeSantas #Santa #Veiling #Farmspace #OnspraatBoer
27 Aug 2023
BR 20-39 is 'n mediumraam bul met goeie bespiering en manlikheid wat vanuit die beste koei lyne in die Breede Santa stoet kom. Sy skrotum is 38cm. #BreedeSanta #Santa #Veiling #Farmspace #onspraatboer
23 Aug 2023