Loading results…
Loading results…
Tagged #santagertrudis
21 results
Santa Gertrudis is nie net 'n mooi ras nie ma soveel meer! Pieter Jacobs van PerfekJa Santa Stoet vertel ons hoekom hy so lief is vir die Santa Gertrudis-ras. #SantaGertrudis #PerfekJaStoet #AmersfoortDemoDag #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Oct 2025
Santa Gertrudis SA Junior Nasionale Kampioenskap hier op Bloem Show 2024. #BloemShow2024 #SantaGertrudis #Kampioenskap #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 May 2024
Santa Gertrudis SA Nasionale Skou, Junior Vroulike Kampioenskap regstreeks vanaf Bloem Show 2024 #BloemShow2024 #SantaGertrudis #Beeste #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 May 2024
Marius Freeman van Jumardi Santa's gesels na hulle eerste Santa Produksieveiling. #theselectionsale #JumardiSantas #santagertrudis #veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Sept 2023
Steven Matthews van Karoo-Ochse Vryburg Edms Bpk gesels met ons oor The Selection Sale van Jumardi Santa's. #theselectionsale #JumardiSantas #santagertrudis #veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Sept 2023
The Selection Sale regstreeks vanaf Barberspan, Sannieshof. Jumardi Santa's bied aan hul eerste produksie veiling. #theselectionsale #JumardiSantas #santagertrudis #veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Sept 2023
Amy Williams van Barberton gesels oor die Santa Gertrudis. Hierdie skotse tannie is 'n stukkie bederf, luister saam. #theselectionsale #JumardiSantas #santagertrudis #veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Sept 2023
Yolanda Venter van die Santa Gertrudis genootskap gesels oor die Jumardi Santa's se aanbieding by die The Selection Sale. #theselectionsale #JumardiSantas #santagertrudis #veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Sept 2023
Marius Nel van Karoo-Ochse Vryburg Edms Bpk oor die The Selection Sale. Santa en Dorpers val môre hier by Barberspan onder die Hammer. Jy kan ook aanlyn bie met MEERKAT Online Auctions. #theselectionsale #JumardiSantas #santagertrudis #veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Sept 2023
Juan Freeman van Jumardi Santa's gesels oor hul stoet sowel as hulle eerste Produksie veiling. Moenie die Santa Selection veiling misloop nie. 12 September, net buite Sannieshof. Registreer op MEERKAT Online Auctions om aanlyn te bie. #santagertrudis #selectionsale #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2023
FF21-02 is 'n potensiële stoetbul en nog ‘n fantastiese seun van die bekende SS13-31 (Champ). Hy is 'n jong bul met ‘n blink toekoms. Die bul het goeie diepte, breedte en lengte. n’ Bul met ‘n besonderse mooi kop, sterk rug en skoon onderlyn. FF 20-02 is 'n bul wat gemaklik loop, goed gespierd is en wat baie goed agter sy blad gevul is. Hy is 'n bul wat reg deur baie vleis dra. Die bul het besonderse vleis kwaliteite en baie kapasiteit en is beskikbaar op die Selection Sale op 12 September 2023. #JumardiSantas #SelectionSale #SantaGertrudis #Farmspace #OnsPraatBoer
06 Sept 2023
FF20-45 is 'n potensiële stoetbul en seun van Poena bul FF16-11 (Benjamin). Hy is self in die Jumardi Santas stoet gebruik met 'n baie groot sukses, sy eerste kalwers het begin val en lyk baie baie belowend. Hy is 'n bul met goeie diepte, breedte en lengte. Hy het 'n besonderse mooi kop, en skoon onderlyn wat baie goed agter sy blad gevul is. Hy loop gemaklik en dra baie vleis in sy agterkwart. Sy skrotum omtrek is 41.5 cm. #JumardiSantas #SelectionSale #SantaGertrudis #Farmspace #OnsPraatBoer
04 Sept 2023
NAMPO 2023: Santa Gertrudis Breeders of South Africa se Yolanda Venter gesels oor die ras, hulle toekoms en wat jy van hulle kan verwag. Klank moontlik gemaak deur MEERKAT Online Auctions. www.nampoapp.co.za #Nampo2023 #SantaGertrudis #farmspace #onspraatboer
16 May 2023
Santa select veiling vandag om 11:00. Ons gesels met Willie 'n ou bekende in die bedryf oor wat hy saam gebring het. #FarmSpace #santaselect #santagertrudis #meerkatonlineauctions
13 Sept 2022
Piet van Breede Santa's bring sy diere al die pad van Woester na die die SANTA SELECT SALE Veiling in Vryburg. Kom luister waarom hy deel is en wat hy die jaar gebring het. #FarmSpace #santagertrudis #OnsPraatBoer
13 Sept 2022
Geffert Pretorius is baie in sy skik met sy verse wat hy op die SANTA SELECT SALE aangeskaf het. #SantaSelectSale #FarmSpace #santagertrudis
18 Sept 2021
Grobbies gesels oor die SANTA SELECT SALE 2021 asook hoekom hy hierdie bul wat hy aangeskaf het. #SantaSelect #santagertrudis #FarmSpace
18 Sept 2021
SANTA SELECT SALE 2021 Gedeelte 2. Kyk hierdie Santa Gertrudis genetika! #FarmSpace #SantaSelect #KingPriceAgri #santagertrudis
18 Sept 2021
Live vanaf SANTA SELECT SALE Part 1. Kyk hierdie Santa Gertrudis genetika! #FarmSpace #SantaSelect #KingPriceAgri #santagertrudis
17 Sept 2021
3 in 1 Santa Gertrudis Auction 2020 just outside Kroonstad/Ventersburg. Video made possible by King Price Insurance. #KingPriceAgri #TotalAgri #Farmspace #SantaGertrudis
26 Aug 2020