Loading results…
Loading results…
Tagged #santas
2 results
Johann gesels met Marius voor Jumardi Santas se 2de produksie veiling oor die genetika wat die grondslag vir hulle kudde gelê het, en wat jy vanjaar kan verwag van die bulle wat op die veiling is 🗓 : 5 September 2024 🕚 : 11:00 📍 : Rondeband, Baberspan, Sannieshof, Noordwes 💻 : MEERKAT Online Auctions 📢 : Karoo Ochse #jumardi #santas #farmspace #onspraatboer
07 Aug 2024
BR 19-45 | Breede Franklin. 'n Bul wat self in die Breede Santas stoet gebruik is met 'n medium raam en ongelooflike breedte regdeur. Die bul het goeie manlikheid en kom uit dieselfde vroulike dier as Breede Brink 18-20, Wat deur Kochbo Santas gekoop is. Hierdie is nie 'n bul om mis te kyk nie. #BreedeSantas #Santas #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
20 Aug 2023