Loading results…
Loading results…
Tagged #santaselect
9 results
Santa select veiling vandag om 11:00. Ons gesels met Willie 'n ou bekende in die bedryf oor wat hy saam gebring het. #FarmSpace #santaselect #santagertrudis #meerkatonlineauctions
13 Sept 2022
Grobbies gesels oor die SANTA SELECT SALE 2021 asook hoekom hy hierdie bul wat hy aangeskaf het. #SantaSelect #santagertrudis #FarmSpace
18 Sept 2021
SANTA SELECT SALE 2021 Gedeelte 2. Kyk hierdie Santa Gertrudis genetika! #FarmSpace #SantaSelect #KingPriceAgri #santagertrudis
18 Sept 2021
Live vanaf SANTA SELECT SALE Part 1. Kyk hierdie Santa Gertrudis genetika! #FarmSpace #SantaSelect #KingPriceAgri #santagertrudis
17 Sept 2021
Lot 39 - Top Bul by die SANTA SELECT SALE Hierdie bul verkoop vir R270 000 en u kan sien hoekom! #Lot39 #SantaSelect #FarmSpace
16 Sept 2021
Lourens van SANTA SELECT SALE oor hoekom hy met Santa Getrudis boer. Die veiling begin om 11:00 met die volgende beeste te koop: 30 Bulle 35 Koeies 50 Kommersiële Koeie #SantaSelect #FarmSpace
16 Sept 2021
Franco by die SANTA SELECT SALE. Hierdie Moorreesburger het bietjie verdwaal, maar die beeste doen goed! En King Price Dek Alles😉#SantaSelect #FarmSpace #KingPriceAgri
15 Sept 2021
Tjoopie kuier by die SANTA SELECT SALE. Willie de Jager gesels oor die ras. #FarmSpace #santaselect
15 Sept 2021
Riaan en Adele van Red Barrel Stud Breeders oor die ras, hulle kudde en die pragtige versies wat jy op die Santa Select veiling kan kry. #SantaSelect #FarmSpace
14 Sept 2021