Loading results…
Loading results…
Tagged #sapecans
2 results
Wil jy bome snoei, maar is moeg vir petrol engines wat raas? Ons gesels met Daniel van Pellenc by die SA Pecans Boeredag om uit te vind wat bied hulle alles. Website - https://www.pellenc.com/en-gb/#Pellenc Henning Smit - (082 614 7368) - Wes-kaap + Oos-Kaap Daniel Kruger - (066 211 4177) - Noord-Kaap + Noord-Wes Justin Pretorius - (060 840 0359) - Mpumalanga + Gauteng + Noord-Wes #Pellenc #SAPecans #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Jun 2025
Met die pekan bedryf wat in volle swing aan die gang is, gesels ons met Alfonso oor wat in die wereld aan die gang is, asook hoe SA Pecans vir jou boerdery kan waarde toevoeg. Besoek ons webtuiste, sapecans.co.za, of kontak ons kantoor by 0764323406. #SAPecans #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 May 2025