Loading results…
Loading results…
Tagged #savm
10 results
Carlos boer met Vleis Merinos, dorpers, en dormers en hy vertel ons meer oor hoekom hy dink hy Lamb Champs die jaar gaan wen. https://www.lambchamps.co.za/ #LambChamps2026 #VleisMerinos #Dorpers #Dormers #SAVM #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Jun 2026
Willie Geldenhuys skryf die jaar 'n Vleismerino in vir Lamb Champs 2026. Hy vertel ons meer oor die trofee skaap wat hy mee teel. https://www.lambchamps.co.za/ #LambChamps2026 #Vleismerino #SAVM #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jun 2026
Hierdie vleis merino loop baie lekker! Belmont Lambs, No 29, haal alles uit by Lamb Champs 2024. #LambChamps2024 #BelmontLambs #SAVM/SAMM #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2024
Ons gesels met Revan by Lamb Champs 2024 oor hulle boerdery en sy verwagtinge vir die dag. #LambChamps2024 #SAVM/SAMM #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2024
Wenner van die Swaar lamram kompetisie, ons gesels met Derick Minnie van Meadow Feeds en Riaan Myburgh. By die SAVM Nasionale Skou. #SAVMNasionaleSkou2023 #SAVM #SAMM #Farmspace #OnsPraatBoer
16 Mar 2023
Kampioen ligte Ramlam by die SAVM Nasionale Skou , ons gesels weer met Willie. #Farmspace #BKB #OVK #FNB #StandardBankSouthAfrica #Zoetis #SAVM #SAMM #OnsPraatBoer
15 Mar 2023
SAVM Nasionale Skou Kampioenskap Superlam, Jaco verduidelik hoe die kompetisie aanmekaar gesit is. #Farmspace #BKB #OVK #FNB #Zoetis #StandardBankSouthAfrica #SAVM #SAMM #OnsPraatBoer
15 Mar 2023
SAVM Nasionale Skou junior wolram kampioen, Willie vertel ons meer!! #Farmspace #BKB #OVK #FNB #Zoetis #StandardBankSouthAfrica #SAVM #SAMM #OnsPraatBoer
15 Mar 2023
Wolkampioen Ramlam 0/12mnde wenner, kom ons hoor wat Jan, Thomas en Grietha te sê het. #FarmSpace #BKB #OVK #Zoetis #FNB #StandardBankSouthAfrica #SAVM #SAMM #OnsPraatBoer
15 Mar 2023
Ons gesels met Riaan Myburgh oor die SA Vleismerino se nasionale skou. Hy verduidelik gou hoe werk die klasse waarmee ons nou besig is hier by Bloemskou | Show #BKB #OVK #FNB #Zoetis #StandardBankSouthAfrica #FarmSpace #OnsPraatBoer #SAVMNasionaleSkou #SAVM #SAMM
15 Mar 2023