Loading results…
Loading results…
Tagged #simbrasa
9 results
James vat ons deur die Brahman bulle wat Jamica Boerdery op hul veiling het! 🗓 : Donderdag, 15 Augustus 2024 🕚 : 11:00 📍 : Bull Ring Auction House, Davel 💻 : Meerkat Online Auctions 📢 : Vleissentraal #JamicaBoerdery #SimbraBeeste #BrahmanBeeste #Farmspace #Onspraatboer #BrahmanSA #SimbraSA
04 Aug 2024
Jamica Boerdery spog met 25 wit en rooi Brahmane en 35 Simbras op hul veiling 15 Augustus 2024! Ons kyk bietjie na die Simbra Bulle wat op aanbod is. 🗓 : Donderdag, 15 Augustus 2024 🕚 : 11:00 📍 : Bull Ring Auction House, Davel 💻 : Meerkat Online Auctions 📢 : Vleissentraal #JamicaBoerdery #SimbraBeeste #BrahmanBeeste #Farmspace #Onspraatboer #BrahmanSA #SimbraSA
31 Jul 2024
Sirkel S Simbra is trots op die kwaliteit bulle wat hulle elke jaar aanbied. Kom vind uit by Gerrit wat is die manne se proses is en waarom jy die veiling maar kan bywoon. 🗓 : 23 Julie 2024 | 11:00 📍: Klipoog, Frankfort 📢: 52 Stoetdiere: 42 Bulle, 10 Vroulike diere, 150 dragtige komm. vroulike diere 📞: Hugo Groenewald: 0825697205 | Fred Dell: 0829260716 🏫: Vleissentraal Frankfort: 0588131067 #SirkelSSimbra #SimbraBeeste #SimbraSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Jul 2024
JBH Simbras se 10 de produksie veiling is om die draai. Moet dit nie mis nie. Rocco vat ons deur die beeste wat hy die jaar op die produksie veiling het. Datum: 22 Februarie 2024 Tyd: 11:00 Plek: Plaas Rietgat Lichtenburg #JBHSimbra #SimbraSA #Farmspace #Onspraatboer
05 Feb 2024
'n Gesoute Simbra SA teler, Tito, gesels oor die ras, wat hulle spesiaal maak en wat hulle by more se Oos-Transvaal Ram en Bulveiling bied. Meer inligting is op die katalogus beskikbaar: https://bit.ly/3Jb3cEk of besoek SwiftVee. #SimbraSA #VleissentraalErmelo #OTVL #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2022
Simbra Verse Karnaval Veiling van 19 Maart 2022. #SimbraSA #VerseKarnaval #FarmSpace
23 Mar 2022
Simbra Information Day 2. #SimbraSA #InformationDay #Cattle #FarmSpace
23 Mar 2022
Virtuele 'link': https://cattleinfo.co.za/simbra Swiftvee 'link': https://auctions.swiftvee.com/#!/auctionDetails/4513 Bricks gesels met Ian Grobbelaar van Vleissentraal en vind meer uit oor vandag se veiling. #Vleissentraal #SimbraSA #Swiftvee #FarmSpace
22 Mar 2022
Simbra Information Day 1. Topic: Increasing your herds intrinsic value by optimizing the use of estimated breeding values. #SimbraSA #InformationDay #FarmSpace
18 Mar 2022