Loading results…
Loading results…
Tagged #sirkelssimbra
1 result
Sirkel S Simbra is trots op die kwaliteit bulle wat hulle elke jaar aanbied. Kom vind uit by Gerrit wat is die manne se proses is en waarom jy die veiling maar kan bywoon. 🗓 : 23 Julie 2024 | 11:00 📍: Klipoog, Frankfort 📢: 52 Stoetdiere: 42 Bulle, 10 Vroulike diere, 150 dragtige komm. vroulike diere 📞: Hugo Groenewald: 0825697205 | Fred Dell: 0829260716 🏫: Vleissentraal Frankfort: 0588131067 #SirkelSSimbra #SimbraBeeste #SimbraSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Jul 2024