Loading results…
Loading results…
Tagged #sirrsboran
2 results
Ons gesels met René van SiRRS BORAN oor die droogte in die karoo en hierdie jaar se Boran Nasionale Veiling. Boran Cattle Breeders' Society of SA #20yearsofboranmagic #BoranNationalAuction2023 #SiRRSBoran #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jul 2023
Sirrs Borane bied slegs hulle beste die 13de November by die Cape Prestige Boran Veiling. Sy vroulike diere is nie net sag op die oog nie maar spog met die regte lyne ook. Moenie uitmis op een van Stephnus se beste nie. #Farmspace #CapePrestigeAuction2021 #BoranCattle #SirrsBoran
04 Nov 2021