Loading results…
Loading results…
Tagged #skaaptilt
1 result
Hoe hanteer jy skape vir behandeling sonder ekstra arbeid en sonder dat jou lyn staan? Jaco de Villiers van Datamars Livestock verduidelik hoe die Automatiese Skaap Tilt werk. Die skaap loop in, breek die sensor en word pneumaties vasgeklamp, terwyl die volgende een reeds gereed staan. Jy werk agter en voor en sorteer hom dan in een van drie rigtings uit. Die klamp vou op tot net sy eie breedte. Besoek https://za.livestock.datamars.com/ of skakel 021 201 0401. #Datamars #SkaapTilt #Skaapboerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Oct 2026