Loading results…
Loading results…
Tagged #skaapveiling
6 results
Hennie Jonker verduidelik wat dié ras anders maak: vinnige groei, goeie vleisgehalte, marmering en sterk potensiaal vir kruisteling. Daar word ook bespreek hoe ’n kommersiële boer met ’n goeie ram kan begin wanneer stoetooie nie maklik beskikbaar is nie. Kyk na ingevoerde genetika en die diere wat op 12 September 2026 by die Nasionale Hampshire Down-veiling net buite Kroonstad beskikbaar gaan wees. ☎️ Kontak Hennie Jonker by 072 799 4777 vir meer inligting. #ZorroBoerdery #HampshireDown #SkaapVeiling #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 Kan Hampshire Down jou boerdery ’n voorsprong gee? 0:43 Hennie Jonker en Hampshire Down se groei 1:27 R72 000 vir ’n Lamb Champs-lam 1:48 Waarom reageer die mark op Hampshire Down? 2:17 Wat maak Hampshire Down anders? 2:35 Vinnige groei en vleisgehalte 3:11 Hoe Lamb Champs vleisgehalte toets 4:06 Waarom die vleis so sag bly 4:49 Vetverspreiding en marmering 5:45 Die grootste uitdaging: te min diere 6:17 Hoe begin ’n kommersiële boer? 6:51 35 Hampshire Down-ooie op een plek 7:04 Begin kruisteling met ’n stoetram 7:26 Van F1-kruis tot suiwer Hampshire Down 7:41 Wat dra Hampshire Down oor in kruisteling? 8:42 Waarom die vraag na die ras groei 9:13 Ingevoerde genetika op die veiling 10:21 Vyf ooie en sewe ramme uit ingevoerde saad 11:35 Hampshire Down-telers in Suid-Afrika 12:00 Wanneer en waar is die veiling? 12:25 Veiling en aanlyn deelname 12:55 Voeg ekstra waarde tot jou skaapboerdery
04 Sept 2026
Ons gesels by Lamb Champs 2026 met Hennie Jonker oor die ras se vleisstruktuur, vetverspreiding en waarom dié eienskappe tot ’n sappige eindproduk kan bydra. Hulle bespreek ook hoe ’n boer Hampshire Down-genetika deur kruisteling in ’n bestaande kudde kan begin benut. Op 12 September word 75 diere tydens die Nasionale Hampshire Down-stoetveiling net buite Kroonstad aangebied. Kontak Hennie Jonker by 072 799 4777 vir meer inligting. #ZorroBoerdery #HampshireDown #SkaapVeiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Sept 2026
Henk vertel ons hoekom 'n dorper 'n aanwins sal wees vir enige boer en hoekom jy vir jou 'n dorper moet kom koop op Jumardi se 2de produksie veiling. Onthou jy kan aanlyn bie met Meerkat Online Auctions: www.meerkatonline.co.za #Jumardi #Dorpers #SkaapVeiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Aug 2024
Ons praat met Willem, voorsitter van die Overvaal Ile de France klub, op die voordag van hulle veiling. Hy vertel ons oor die klub, hulle veiling en wat jy more hier kan verwag. #OvervaalIDFKlub #IleDeFrance #SkaapVeiling #FarmSpace #OnsPraatBoer #IledeFranceSocietyofSA #IledeFranceGenootskapvanSA
02 Aug 2024
Ons gesels met Joppie oor die Molopo Ile de France veiling, die diere wat op aanbieding is en hoekom môre se veiling iets is wat jy nie wil misloop nie. #IleDeFrance #MolopoIleDeFrance #SkaapVeiling #FarmSpace #OnsPraatBoer Ile de France Society of SA/Ile de France
07 Jun 2024
Ons gesels met Mark oor die Ile de France ras en hoekom hulle by Lamb Champs was. Moet nie hul veiling op 19 Augustus by Fire and Wine Arena in Pretoria mis nie. Vir meer inligting besoek https://bit.ly/450HNYC #JakarandaIledeFrance #skaapveiling #stoetdiere #kommersiëlediere #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Aug 2023