Loading results…
Loading results…
Tagged #skou
6 results
Simmentaler Cattle South Africa se junior en opperste kampioenskappe regreeks vanaf Bloem Show 2024. #Simmentaler #Skou #Bloemskou #Farmspace #OnsPraatBoer
29 Apr 2024
Ons gesels met Elmarie oor alles wat families by Bloemskou kan verwag die jaar! Bloemskou vind plaas vanaf 25 April tot 4 Mei 2024. #Bloemskou #Skou #Farmspace #OnsPraatBoer
22 Apr 2024
Ons praat met Lohan Maree oor alles wat die jaar by Bloemskou gebeur. Bloemskou vind plaas vanaf 25 April - 4 Mei 2024. Moet dit nie misloop nie! #Bloemskou #Skou #Farmspace #Onspraatboer
18 Apr 2024
Onthou om die KragDag 2023 toep af te laai. Suné vertel ons meer van 'n propvol skou program. www.kragdag.co.za #KragDag2023 #Skou #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Aug 2023
Tinus gesels met Marius by Bloemskou oor die Limousins wat daar was, die kwaliteit, aanpasbaarheid, en jong telers wat deel geneem het by die Limousin Skou. #Farmspace #onspraatboer #Limousin #Teel #Skou #LimousinSkou
10 May 2023
Ons gesels met Kobus Lötter oor die Wêreld Boerbok Kampioenskappe en Skou wat by Bloemskou aan die gang is. Die groot kampioene word Donderdag aangekondig en Vrydag is die groot veiling! #Boerbok #Kampioenskappe #Skou #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 May 2023