Loading results…
Loading results…
Tagged #spuitdemodag
18 results
Case IH wys wies baas met hulle nuutste spuit, die Patriot 3250, tydens die Hoogloop spuit Demodag op Nampo Alfa 2024! https://www.caseih.com #CaseIH #Patriot3250 #SpuitDemodag #NampoAlfa #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Nov 2024
Wat maak die nuwe Case IH Spuit model anders as die vorige een? Jean Pieterse vertel ons meer oor die Case IH Patriot 3250 en hoekom hierdie Spuit die een is vir jou boerdery, tydens die Hoogloop spuit Demodag op Nampo Alfa 2024. www.caseih.com #CaseIH #Patriot3250 #SpuitDemodag #NampoAlfa #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Nov 2024
Hoe belangrik is jou spuit se druppels deur Syngenta? Jack Pickering vertel ons meer. https://www.syngenta.com/en #Syngenta #SpuitDemodag #NampoAlfa2024 #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Nov 2024
Wil jy meer weet oor spuit tegnologie? Teejet het al die antwoorde op jou vrae. Michael Steinberg van Teejet Technologies vertel ons meer by die Spuit Demodag 2024. www.teejet.com #NampoAlfa2024 #SpuitDemodag #Teejet #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Oct 2024
Kan 'n glas water staande bly op die Case IH Patriot spuit se boom terwyl die spuit werk? Baie mense dink dis 'n bog storie, maar kom ons toets die teorie op die hindernisbaan hier by Nampo Alfa 2024. Die Spuit Demodag is moontlik gemaak deur Syngenta. Kontak Zantia: 0605274113 vir meer inligting. #SpuitDemoDag #NampoAlfa2024 #CaseIH #Stara #Horsch #TerraTillImplements #MasseyFerguson #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Oct 2024
Kyk hoe kap die Stara spuit die hindernisbaan hier op NAMPO ALFA 2024. As jy iets wil weet van spuite af is hierdie die dag om by te woon. Met trots geborg deur Syngenta. Kontak Zantia: 0605274113 vir meer inligting. #SpuitDemoDag #NampoAlfa2024 #CaseIH #Stara #Horsch#TerraTillImplements #MasseyFerguson #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Oct 2024
18 Oktober 2024 bied ons vir julle die Syngenta Hoogloopspuit Demodag op Nampo Park saam met Nampo Alfa aan! Ons kry jou agter by die New Holland stand waar ons jou vertel van die spuite en sommer net lekker demo. Met trots moontlik gemaak deur Syngenta. www.nampoalfa.co.za Kontak vir Zantia by 060 527 4113 vir meer inligting. #SpuitDemodag #NampoAlfa2024 #Syngenta #CaseIH #Stara #Horsch #TerraTillImplements #MasseyFerguson #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Oct 2024
Wie gaan die hindernisbaan wys wie's baas hier op NAMPO ALFA 2024?! Maak seker jy loop nie die een mis nie!! Syngenta Spuit Demodag - 18de Oktober 2024. Met trots moontlik gemaak deur Syngenta. www.nampoalfa.co.za Kontak vir Zantia by 060 527 4113 vir meer inligting. #SpuitDemodag #NampoAlfa2024 #Syngenta #CaseIH #Stara #Horsch #TerraTillImplements #MasseyFerguson #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Oct 2024
Horsch gaan hulle staal wys by die Spuit Demodag op Nampo Alfa 2024. Met trots geborg deur Syngenta. Kontak vir Zantia: 0605274113 vir meer inligting. www.nampoalfa.co.za #SpuitDemodag #NampoAlfa2024 #Horsch #TerraTillImplements #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Oct 2024
Hoe dink julle gaan die Stara spuit doen met die hindernisbaan op Nampo Alfa 2024? Kom kyk! Met trots geborg deur Syngenta. Kontak Zantia: 0605274113 vir meer inligting. www.nampoalfa.co.za #SpuitDemoDag #NampoAlfa2024 #Syngenta #Stara #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Oct 2024
Gaan die Massey Ferguson spuit stof skop in die ander deelnemers se oë op Nampo Alfa 2024 se hindernisbaan? Ons is opgewonde om te sien wat gaan gebeur. Met trots geborg deur Syngenta. Kontak Zantia: 0605274113 vir meer inligting. www.nampoalfa.co.za #SpuitDemodag #NampoAlfa2024 #MasseyFerguson #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Oct 2024
Wat gaan die Patriot spuit van Case IH maak met die hindernisbaan op Nampo Alfa 2024? Alfa 2024. Met trots geborg deur Syngenta. Kontak vir Zantia: 0605274113 vir meer inligting. www.nampoalfa.co.za #SpuitDemodag #NampoAlfa2024 #Syngenta #CaseIH #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Oct 2024
Gaan die Massey Ferguson spuit stof skop in die ander deelnemers se oë op Nampo Alfa 2024 se hindernisbaan? Ons is opgewonde om te sien wat gaan gebeur. Met trots geborg deur Syngenta. Kontak Zantia: 060 527 4113 vir meer inligting. www.nampoalfa.co.za #SpuitDemodag #NampoAlfa2024 #MasseyFerguson #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Oct 2024
Wat gaan die Patriot spuit van Case IH maak met die hindernisbaan op Nampo Alfa 2024? Met trots geborg deur Syngenta. Kontak vir Zantia: 060 527 4113 vir meer inligting. www.nampoalfa.co.za #SpuitDemodag #NampoAlfa2024 #Syngenta #CaseIH #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Oct 2024
HORSCH gaan hulle staal wys by die Spuit Demodag op Nampo Alfa 2024. Met trots geborg deur Syngenta. Kontak vir Zantia: 060 527 4113 vir meer inligting. www.nampoalfa.co.za #SpuitDemodag #NampoAlfa2024 #HORSCH #TerraTillImplements #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Oct 2024
Hoe dink julle gaan die Stara spuit doen met die hindernisbaan op Nampo Alfa 2024? Kom kyk! Met trots geborg deur Syngenta. Kontak Zantia: 060 527 4113 vir meer inligting. www.nampoalfa.co.za #SpuitDemoDag #NampoAlfa2024 #Syngenta #Stara #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Oct 2024
Spuit Demodag met trots gebring aan julle deur Syngenta op Nampo Alfa 2024. Oppad Nampo Alfa toe? Maak seker jy mis nie hierdie dag nie! www.nampoalfa.co.za #NampoAlfa2024 #SpuitDemodag #Syngenta #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Oct 2024
Watter spuit gaan die hindernis baan oorwin? Maak seker jy mis nie die dag van demo's en aksie, op die 18de Oktober nie. Koop jou kaartjies vir Nampo Alfa nou! Lees meer hier oor die Spuit Demi Dag: https://farmspace.co.za/articles/sprayer-demo-day-at-nampo-alfa-2024-is-proudly-sponsored-by-syngenta/ #SpuitDemoDag #NampoAlfa #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Oct 2024