Loading results…
Loading results…
Tagged #spuitdemodag2024
4 results
Hoekom is Case IH se nuwe 50 reeks Patriot spuit ‘n “game changer” teenoor hulle vorige reeks? Skolla vertel ons meer oor al die groot veranderinge wat hulle gemaak het op hulle nuwe spuit reeks. http://www.caseih.com/ https://farmspace.co.za/articles/case-ih-patriot-3250/ #CaseIH #Patriot #SpuitDemodag2024 #Hoogloopspuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Jan 2025
Het jy uitgemis op die Spuit Demodag 2024 op Nampo Alfa? Beleef die kwaliteit van die beste spuite wat kop-aan-kop gaan. #SpuitDemodag2024 #NampoAlfa #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jan 2025
Hoe pas PACSys se drones as 'n tool in jou boerdery in? Jeandré de Beer vertel meer hoe dit aanvullend tot jou boerdery is. www.pacsys.co.za #SpuitDemodag2024 #PACSys #Drones #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Nov 2024
XAG is die oudste en grootste agri drone vervaardiger in China. Hugo le Roux van NIK wys ons wat in hierdie drone steek! www.nik.co.za #SpuitDemodag2024 #XAG #NIK #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Oct 2024