Loading results…
Loading results…
Tagged #spuitdrone
2 results
Waarom het hierdie boer die XAG P150 MAX gekies? Is die XAG P150 MAX die regte spuitdrone vir jou boerdery? In hierdie video gesels FarmSpace met Alewyn Strydom van Fallards oor hoekom hy ná deeglike navorsing besluit het om in die XAG P150 MAX te belê. Van boordspuitwerk tot gewasspuiting – ontdek hoe een drone twee masjiene kan vervang, tyd bespaar en uitstekende waarde vir geld bied. In hierdie video bespreek ons: ✅ Waarom die XAG P150 MAX? ✅ Waarde vir geld ✅ Spuit van boorde én lande ✅ Druppelpenetrasie in bome ✅ 80L tenkvermoë ✅ Opleiding en uitstekende naverkopediens ✅ Waarom minder trekkerspore beter is vir jou oes Meer inligting oor XAG: 🌐 https://www.nikgroup.co.za/ Kontak NIK vir 'n demonstrasie of meer inligting oor die XAG P150 MAX. #XAG #XAGP150MAX #NIKGroup #Landbou #Spuitdrone #PresisieBoerdery #SlimBoerdery #Boerdery #AgriTech #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding 00:25 Waarom XAG? 01:02 Hoekom 'n drone eerder as twee spuite? 01:37 Boordspuitwerk & penetrasie 02:42 Waarde vir geld 03:30 Waarom die XAG P150 MAX uitstaan 04:43 Opleiding op die plaas 05:06 Gereed vir die nuwe seisoen 05:39 Diens en ondersteuning ná aankoop 06:46 Is die XAG P150 MAX die regte keuse?
16 Jul 2026
Hoe werk AgriHawk se spuit-drone? Kan jy hom huur of moet jy hom koop? Ons het meer uitgevind by Vivo bemarkingsboeredag. https://www.agrihawk.co.za/ #AgriHawk #vivoboerebemarkingsdag #SpuitDrone #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Nov 2023