Loading results…
Loading results…
Tagged #staalmeester
2 results
Staalmeester het 3 masjiene wat hulle wil verkoop. Hierdie masjiene kom almal uit Duistland uit, splinter nuut en is van die beste gehalte. Al wat tweedehands is op die masjiene is die stof. Die BGU Chipper Kombinasie masjien se reserwe prys is R24k + btw. Die GSB 70 Vertical Splitter se reserwe prys is R23k + btw en die Spaltmeister se reserwe prys is R23.5k + btw. www.farmspacemarket.co.za Klik op die tye hieronder om die video te kyk van die masjien waarin jy belangstel. 00:00 Introduction 00:44 BGU Chipper Combo 01:41 BGU Wood Chipper 02:44 BGU Vertical Splitter 04:03 BGU Splatmeister 05:00 Outro ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Staalmeester #Farmspace #OnsPraatBoer
16 Feb 2023
Farmspace Market het 'n JF 92 Z10 Kuilvoer kerwer van Staalmeester, 'n yster in sy klas. Hierdie masjien loop al by 'n hele paar kliente en hulle is baie tevrede. Hierdie kerwer is nuut, het nog nooit gewerk nie en sy reserwe prys is R139k + btw. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Staalmeester #Farmspace #OnsPraatBoer
15 Feb 2023