Loading results…
Loading results…
Tagged #stroperresies2023
16 results
Die Stroper Resies van 2023 was 'n reuse sukses. Baie geluk aan die Klas 6 en Klas 8 wenners. Volgende jaar gaan ons nog groter! Indien jy uitgemis het, kyk hierdie cool highlights. www.facebook.com/StroperResies/ #StroperResies2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Aug 2023
New Holland het onlangs die Klas 6 Stroper Resies 2023 gewen. Hoe? En wat maak dat dié stropers werk? www.newhollandag.co.za #NewHolland #StroperResies2023 #ValBoeredag2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jul 2023
Wat dink Tommie van sy Case IH 8250 en hoe het hy gevaar op Stroper Resies 2023? www.caseih.co.za #CaseIH #FarmSpace #OnsPraatBoer #StroperResies2023
18 Jun 2023
En die wenner van die Stoper Resies 2023 is... New Holland CR6.80! Definitief 'n stroop soet oorwinning. Baie geluk New Holland. #NewHolland #Wenners #StroperResies2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jun 2023
Tapkar Challenge by Stroper Resies 2023! 16 ton per minuut. Kyk hier! Kyk die video tot die einde vir die kompetisie uitslae. Video Moontlik gemaak deur Engen SA. #StroperResies2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer #grootpanstudiegroep #Tapkar
08 Jun 2023
Nou vir die Groot Menere! Stroper Resies 2023 Klas 8. Die was baie naby! Video moontlik gemaak deur Engen SA. #StroperResies2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer #grootpanstudiegroep
02 Jun 2023
Stroper Resies 2023 Klas 6. Hoe het die manne gevaar? Jy sal moeilik raai wie gewen het! Video moontlik gemaak deur Engen SA #StroperResies2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer #grootpanstudiegroep
02 Jun 2023
JBH Agri gaan deelneem aan die Tapkar Challenge op Stroper Resies 2023. #StroperResies2023 #TapkarChallenge2023 #JBHAgri #Farmspace #OnsPraatBoer
02 Jun 2023
Wat kan jy verwag by hierdie jaar se Stroper Resies 2023? #StroperResies2023 #GrootpanStudiegroep #DuPreezLandgoed #Farmspace #OnsPraatBoer
02 Jun 2023
Stroper Resies 2023 - Case IH Southern Africa 8250 Dit word in die klas 8 ingeskryf. Ons gesels met Arno en vind uit presies hoe hy werk en hoekom hierdie een van die gunstelinge is. #Stroperresies2023 #CaseIH #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Jun 2023
Dames en here vir die eerste keer by 'n Stoper reisies skryf Massey Ferguson die monster in. Die 9695 klas 6 stoper, en hulle gaan reguit vir die keel die jaar. #StroperResies2023 #MasseyFerguson #Farmspace #OnsPraatBoer
02 Jun 2023
Stroper Resies 2023 - Fendt Ideal 8 Hoekom is hulle 'n goeie deelnemer in hierdie resies? Frans verduidelik ons presies hoe hierdie stroper (van voor tot agter) werk. #Stroperresies2023 #FendtIdeal8 #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Jun 2023
Van Zyl Staalwerke is by die Stroper Resies 2023. Kontak admin@brettco.co.za vir Stroper Resies navrae. #StroperResies2023 #VanZylStaalwerke #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 May 2023
Nuwe Massey Ferguson Stroper op NAMPO 2023. Hy is ook op die Stroper Resies 2023. www.nampoapp.co.za admin@brettco.co.za (Stroper Resies navrae) #Nampo2023 #MasseyFerguson #AGCO #StroperResies2023 #Farmspace #OnsPraatBoer
16 May 2023
Feeler Africa is hierdie jaar by die Tapkar Resies by die Stroper Resies. admin@brettco.co.za #Nampo2023 #FeelerAfrica #StroperResies2023 #Farmspace #OnsPraatBoer
16 May 2023
2 JUNIE 2023 | GROOTPAN STROPER RESIES "mag die beste stroper wen" Gaan "Like" en "Share" ons page Stroper Resies #FarmSpace #GrootpanStudiegroep #StroperResies2023 #Pioneer #Syngenta #Novonprotecta #Yara #Agriseker #dieswartkatproductions
14 Mar 2023