Loading results…
Loading results…
Tagged #stropertafel
2 results
Pieter Roux van Hoopstad deel sy ervaring met die GTS Flexer-draper en GTS X10 ligte mielietafel. Hy verduidelik hoe die tafels die grond volg, hul hoogte behou en genoeg kapasiteit bied om ’n groot stroper doeltreffend te benut. Hy vertel ook hoe die ligte konstruksie gedurende nat strooptoestande gehelp het en waarom die vinnige ondersteuning en proaktiewe opgraderings vir hom uitstaan. 🌐 www.zanatitrading.co.za #ZanatiTrading #GTS #Stropertafel #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Is ’n ligte stropertafel die belegging werd? 00:24 Pieter Roux se ervaring met GTS 00:58 Waarom Pieter die GTS Flexer-draper gekies het 01:22 Grondvolging, sensors en egalige invoer 01:56 Die Flexer-draper se konstruksie 02:40 Laer stroop en goeie grondvolging 03:23 Die GTS X10 ligte mielietafel 03:56 Die X10 se werkverrigting in nat toestande 04:15 Prys, gehalte en vinnige diens 04:43 Opgraderings deur Zanati Trading 05:49 Kapasiteit en betroubaarheid 06:13 Benut die stroper se volle kapasiteit 07:01 Pieter Roux se finale aanbeveling
03 Aug 2026
Jy wonder seker hoe jy gaan stroop hierdie jaar? Kry vir jou 'n ligte aluminium GTS Stroper tafel op Nampo 2026. Tot 40% ligter as die normale stroper tafel en goeie kwaliteit. https://zanatitrading.co.za/ #ZanatiTrading #GTS #StroperTafel #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 May 2026