Loading results…
Loading results…
Tagged #tatu
3 results
Die skuif na blou is deel van Tatu se wêreldwye poging om die handelsmerk makliker herkenbaar te maak. Die staal, kwaliteit en betroubaarheid waarvoor Suid-Afrikaanse boere hul ken, bly dieselfde. Bronwyn Cilliers van Valtrac vertel ook meer oor Tatu se bearings, wat op verskeie disse aangepas kan word, hul gepatenteerde seëlontwerp en die 3-jaar waarborg wat daarmee saamkom. Die blou is nuut – nie die kwaliteit nie! 🌐 www.valtrac.co.za #ValtracSA #Tatu #TillageEquipment #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Hoekom is Tatu nou blou? 00:32 – Waarom Tatu op een kleur standaardiseer 01:25 – Dieselfde staal en kwaliteit, nuwe kleur 01:46 – Hoekom Tatu in SA oorspronklik geel was 02:12 – Die Tatu-handelsmerk en sy reputasie in SA 02:35 – Tatu bearings en "aftermarket" oplossings 03:04 – Waarom Tatu bearings langer hou 03:13 – 3-jaar waarborg op Tatu bearings 03:29 – Blou is nie nuut vir Tatu nie 03:53 – Hoe om Tatu-produkte deur Valtrac te kry
20 Oct 2026
Die Valtra S374 trekker saam met 'n TATU swaaibalk ploeg by die FarmSpace Pro Tour Mpumalanga dag in Bethal. www.valtrac.co.za Kry jou kaartjie vir FS Pro Tour Arlington nou: www.farmspace-ticket.co.za | Angeliqa - 078 381 5298 #ValtracSA #VALTRA #TATU #FSProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Apr 2025
TATU disc from Valtrac South Africa. They have discs here that has been running for 20 years with the same bearings. Devin tells me more at the Valtrac Mini Farmers Day 2020. #Valtrac #TATU #farmspace Video made possible by Farmspace and Valtrac SA.
07 Jul 2020