Loading results…
Loading results…
Tagged #theodejager
3 results
Wat beteken internasionale samewerking vir die toekoms van Suid-Afrikaanse boere? Theo de Jager van Saai deel insigte na ’n belangrike gesprek by die Withuis saam met NEASA en VF Plus oor die toekoms van Suid-Afrikaanse boere. https://saai.org/en/ #Saai #TheoDeJager #WitHuis #VFPlus #NEASA #SuidAfrikaanseBoere #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jul 2025
Saai staan sterk agter boere van grondvlak tot internasionale forums! Dr. Theo de Jager van Saai het by die FarmSpace Pro-Tour in Bethal die belangrikheid van familieboerdery, landbou-innovasie, en boere se stem in beleidsake beklemtoon. #Saai #ProTour #TheoDeJager #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Mar 2025
Ons praat met Theo de Jager, voorsitter van die direksie van Saai oor hul 5 jaar bestaan en die rol wat hulle in die landbou bedryf speel. #saai #TheoDeJager #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Feb 2024