Loading results…
Loading results…
Tagged #triplogbook
5 results
Diesel ingegooi, slippie afgeneem, trip voltooi — en FarmSlip doen die res. ⛽📲 In hierdie video wys ons hoe maklik dit is om ’n diesel-slippie op FarmSlip vas te vang, jou odometer en trip-beskrywing by te voeg, en dan jou trip logbook op datum te hou. Geen rondsoek vir slippies nie. Geen papier wat in die bakkie rondlê nie. Net jou brandstof, kilometers en inligting op een plek. Gaan kyk by www.farmslip.co.za en teken aan. #FarmSlip #DieselSlippies #TripLogbook #BoerAdmin #PlaasAdmin #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Sept 2026
FarmSlip kan al die harde werk vir jou doen. Jy neem net een foto en laai dit op en hou 'n volledige trip logboek sommer ook op FarmSlip. Waarvoor wag jy? www.farmslip.com #FarmSlip #Uitgawes #TripLogbook #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Mar 2026
Kry jou trips maklik en vinnig op 'n excel spreadsheet. Hy wys al die trips en die hoeveelheid kilos sodat jy maklik en vinnig die verslag kan in trek op jou boekhouding sisteem. Toets hom vandag nog! www.farmslip.com #FarmSlip #Trips #Logbook #TripLogbook #Agritechnology #Boer #Boerdery #LandbouTegnologie #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Jan 2026
Dis tyd om dit te verander en FarmSlip te gebruik om al jou slippies veilig te hou voor hulle verdyn! Onthou jy kan 'n bakkie braai kry as jy opteken vir die Full Monty Pakket vir 'n jaar! www.farmslip.com #Slippies #FarmSlip #Uitgawes #TripLogbook #Finansies 3Reports #AgriTech #Technology #AI #BakkieBraai #Farmspace #Onspraatboer
21 Nov 2025
FarmSlip 2.0 is hier! Met 'n trip logbook en batebestuurder kan jou nou boek hou van waarheen en hoe vêr jy ry. Download FarmSlip vandag nog! www.farmslip.com #FarmSlip #Slippies #TripLogbook #Uitgawes #Diesel #Agritech #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Nov 2025