Loading results…
Loading results…
Tagged #tulicattle
6 results
Gouwsberg Tuli Stud bied met trots aan 25 Tuli Reregistreerde vroulike diere en 10 Tuli tipe kommersiële vroulike diere. Moet nie uitmis op Tuli genetika wat jou stoet sal verbeter nie! DETAILS: 🗓: Donderdag, 30 Mei 2024 🕙: 11:00 am 📍: Klipeiland, Bronkhorstspruit 🐮: Tuli Cattle Breeders' Society of South Africa 📢: Vleissentraal 🎤: Mike Killasy 💻: MEERKAT Online Auctions 🌍: www.gouwsberg.co.za #GouwsbergTuli #TuliCattle #Farmspace #OnspraatBoer
27 May 2024
Gouwsberg Tuli Stud bied met trots aan 18 Tuli Reregistreerde bulle en 5 Tuli tipe kommersiële bulle. Moet nie uitmis op goeie Tuli genetika en eienskappe op die veiling nie! DETAILS: ���: Donderdag, 30 Mei 2024 🕙: 11:00 am 📍: Klipeiland, Bronkhorstspruit 🐮: Tuli Cattle Breeders' Society of South Africa 📢: Vleissentraal 🎤: Mike Killasy 💻: MEERKAT Online Auctions 🌍: www.gouwsberg.co.za #GouwsbergTuli #TuliCattle #Farmspace #OnspraatBoer
23 May 2024
Gouwsberg Tuli Stud bied met trots aan Lot 4 | G 18 - 188 op 30 Mei 2024. Hierdie bul is diep met goeie kapasiteit en doen goed op veld. Hierdie is 'n kuddevaar wat jy nie wil misloop nie. Datum: 30 Mei 2024 Plek: Klipeiland, Bronkhorstspruit Tyd: 11:00 Bie aanlyn: Meerkat Online Auctions #GouwsbergTuli #TuliCattle #Farmspace #OnspraatBoer
22 May 2024
Gouwsberg Tulis Stud Auction live from Bronkhorstspruit. #Tuli #tulicattle #OnsPraatBoer #tuliauction
02 Jun 2023
Ben Raath van die Tuli Beestelersgenootskap van Suid-Afrika gesels oor die ras en wat hulle planne is vir die toekoms hier by NAMPO 2023. www.nampoapp.co.za #Nampo2023 #TuliCattle #Farmspace #OnsPraatBoer
18 May 2023
Werner Gouws van Gouwsberg Tulis Stud gesels met ons oor sy veiling wat 1 Junie 2023 plaasvind. Kom hoor wat hy te sê het. www.nampoapp.co.za #NAMPO2023 #OnsPraatBoer #TuliCattle #OnsPraatBoer
18 May 2023