Loading results…
Loading results…
Tagged #vantagessa
13 results
Hoe goed kan jy tapkar ry? Kom kuier vir Vantage op Nampo 2025 en vind uit. Hier is 'n simulator program wat hulle gbou het om te toets hoe goed jy rerig is. https://www.vantage-ssa.com/ #VantageSSA #TapkarSimulator #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2025
Soek jy resultate met maksimum presisie? Hierdie is Vantage SSA se kos op Nampo 2025. Jaco Viviers verduidelik hoe jy met hierdie lasarstelsel jou lande egaliger kan kry sodat daar beter dreinering is wat tot meer opbrengste lei. www.vantage-ssa.com #VantageSSA #PresisieBoerdery #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2025
Wil jy weet of die Vantage Weed Seeker 2 op jou plaas gaan werk? Boek hulle nou vir 'n demo! Arno Roux verduidelik ons meer hoe dit werk. www.vantage-ssa.com #VantageSSA #TrimbleAfrica #WeedSeeker #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Aug 2024
So die Weed Seeker 2 van Trimble spaar jou geld met gif. Maar hoe kry jy dit prakties op jou spuit? Dries Presies van Vantage SSA verduidelik. www.vantage-ssa.com #VantageSSA #Trimble #WeedSeeker #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Aug 2024
Spaar meer as 70% van jou gif-rekening saam met Weed Seeker 2 van Trimble. Arno Roux van Vantage SSA verduidelik hoe. www.vantage-ssa.com #VantageSSA #Trimble #WeedSeeker #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jul 2024
Trimble Agricultura by Vantage SSA op NAMPO 2024. Wat het hulle vir jou hier? www.vantage-ssa.com #Nampo2024 #TrimbleAgriculture ##VantageSSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2024
Trimble en CNH se padjies skei. Hoe maak ek nou om my presisie toerusting gediens te kry? Jaco van Vantage SSA verduidelik. www.vantage-ssa.com #VantageSSA #PresisieToerusting #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Feb 2024
Trimble Agriculture is by AGRITECHNICA 2023. Wil jy "spot spraying" doen? Hamish vertel ons meer oor hierdie presisie boerdery tegnologie. www.vantage-ssa.com #AgriTechnica2023 #VantageSSA #TrimbleAgriculture #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Nov 2023
Trimble Agriculture is by AGRITECHNICA 2023. Autonomous vehicles and farming - Hamish vertel ons meer oor hoe die toekoms van hierdie besigheid lyk. Trimble is aan die voorpunt van al hierdie goed! www.vantage-ssa.com #AgriTechnica2023 #VantageSSA #TrimbleAgriculture #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Nov 2023
Trimble Agriculture is by AGRITECHNICA 2023. Al ooit gehoor van Connected Farm? Hamish vertel ons meer oor presies wat dit doen en hoe dit waarde tot jou boerdery kan toevoeg. www.vantage-ssa.com #AgriTechnica2023 #VantageSSA #TrimbleAgriculture #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Nov 2023
Hoe teken mens met 'n spuit op 'n veld? Arno van Vantage SSA verduidelik wat hulle aan hierdie gewone KUHN spuit verander het om die uitdaging vir die MF Master Mechanic Seisoen 2 deelnemers moontlik te maak. 082 335 6606 | www.mfmechanic.co.za #VantageSSA #MasseyFerguson #MasterMechanic #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Dec 2022
Waar die toekoms heen oppad is, is Vantage op die voorpunt van dit. Ons vind 'n bietjie by Jaco uit wat hulle presies alles vir jou kan bied om die tegnologie behoefte wat jy het baie mooi te kan uitsort. #VantageSSA #TrimbleAgriculturV #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Oct 2022
Vantage - jou vennoot in presisie landbou. Kom besoek hulle by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022 om meer te sien. https://bit.ly/39q9mCL #VantageSSA #NAMPO2022 #FarmSpace
16 May 2022