Loading results…
Loading results…
Tagged #veemonitering
3 results
Hoe gaan Bloutand jou help om jou kudde te bestuur? - Nampo 2026 Met hulle bloutand tags kan jy maklik sien wanneer daar moeilikheid is met die beeste, waar hulle is en of almal steeds op die plaas is. https://bloutand.co.za/ #Bloutand #VeeMonitering #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 May 2026
Is jy moeg daarvoor om te wonder of jou beeste nog op die plaas is? Dylan van Bloutand vertel ons meer oor hoe hulle 'cattle counting' stelsel werk en watter waarde dit tot jou veeboerdery bring! www.bloutand.co.za Vir meer inligting, kontak Dylan: 071 160 7514 #Bloutand #CattleCounting #BeesBoerdery #Veemonitering #LandbouTegnologie #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Aug 2025
Wil jy weet waar jou vee is – enige tyd, enige plek? FarmRanger het die oplossing op Nampo 2025. Sit met die gemoedsrus dat die slim GPS-halsbande jou lewendehawe sal monitor. https://farmranger.co.za/ #FarmRanger #Veemonitering #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2025